14 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Skryf dit as ’n gedagtenis in die boek+ en maak dit voor die ore van Josua bekend: ‘Ek sal die herinnering aan Aʹmalek heeltemal uitwis onder die hemel.’”+
12 van Sirië en van Moab+ en van die kinders van Ammon en van die Filistyne+ en van Aʹmalek+ en van die buit van Hadadeʹser, die seun van Rehob, die koning van Soba.+