Josua 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en wat geheers het in die gebied van die berg Hermon+ en in Salka en in die hele Basan,+ tot by die grens van die Gesuriete+ en die Maägatiete,+ en die helfte van Giʹlead, tot die gebied van Sihon,+ die koning van Hesbon.+ Josua 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en Giʹlead en die gebied van die Gesuriete+ en die Maägatiete en die hele berg Hermon+ en die hele Basan+ tot by Salka;+
5 en wat geheers het in die gebied van die berg Hermon+ en in Salka en in die hele Basan,+ tot by die grens van die Gesuriete+ en die Maägatiete,+ en die helfte van Giʹlead, tot die gebied van Sihon,+ die koning van Hesbon.+
11 en Giʹlead en die gebied van die Gesuriete+ en die Maägatiete en die hele berg Hermon+ en die hele Basan+ tot by Salka;+