Josua 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en Ajin+ en sy weiveld, en Jutta+ en sy weiveld, Bet-Semes+ en sy weiveld; nege stede uit hierdie twee stamme. 1 Kronieke 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hulle nedersettings was Etam en Ajin, Rimmon en Togen en Asan,+ vyf stede.
16 en Ajin+ en sy weiveld, en Jutta+ en sy weiveld, Bet-Semes+ en sy weiveld; nege stede uit hierdie twee stamme.