8 En hulle het gesê: “Watter een uit die stamme van Israel het nie na Jehovah in Mispa opgekom nie?”+ En kyk! niemand het uit Jaʹbes-Giʹlead+ in die kamp na die gemeente gekom nie.
11En Nahas, die Ammoniet,+ het opgetrek en teen Jabes+ in Giʹlead kamp opgeslaan. Daarop het al die manne van Jabes vir Nahas gesê: “Sluit ’n verbond met ons dat ons u sal dien.”+
12 Onmiddellik het al die dapper manne opgestaan en die hele nag deur getrek en die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-San afgehaal en by Jabes gekom en hulle daar verbrand.+