19 En Sallum, die seun van Koreʹ, die seun van Ebʹjasaf,+ die seun+ van Korag,+ en sy broers van die huis van sy vader, die Koragiete,+ was oor die dienswerk, die deurwagters+ van die tent, en hulle vaders oor die kamp van Jehovah, die bewakers van die ingang.