Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Laat ons asseblief deur u land trek. Ons sal nie deur lande of wingerde trek nie, en ons sal nie water uit putte drink nie. Op die koningsweg sal ons trek.+ Ons sal nie regs of links afdraai nie,+ totdat ons deur u gebied getrek het.’”

  • Numeri 20:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 So het Edom geweier om Israel deur sy gebied te laat trek.+ Israel het derhalwe van hom af weggedraai.+

  • Deuteronomium 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Moenie die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal julle van hulle land nie eens die breedte van ’n voetsool gee nie; want ek het die berg Seïr aan Esau as ’n besitting gegee.+

  • Deuteronomium 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.

  • Deuteronomium 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en jy sal vlak voor die kinders van Ammon kom. Moenie hulle lastig val of die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal jou niks van die land van die kinders van Ammon as ’n besitting gee nie, omdat ek dit aan die kinders van Lot as ’n besitting gegee het.+

  • Rigters 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en vir hom gesê:

      “Só het Jefta gesê: ‘Israel het nie die land Moab+ en die land van die kinders van Ammon geneem nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel