2 Konings 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En in die vyfde jaar van Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, terwyl Joʹsafat koning van Juda was, het Joram,+ die seun van Joʹsafat, die koning van Juda, koning geword.
16 En in die vyfde jaar van Joram,+ die seun van Agab, die koning van Israel, terwyl Joʹsafat koning van Juda was, het Joram,+ die seun van Joʹsafat, die koning van Juda, koning geword.