16 En Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ moet jy as koning oor Israel salf; en Eliʹsa,+ die seun van Safat, uit Aʹbel-Mehoʹla,+ moet jy as profeet in jou plek salf.+
20 En die wag het vertel en gesê: “Hy het tot by hulle gekom, maar hy het nie teruggekeer nie; en die manier van ry is soos dié van Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ want hy ry soos ’n waansinnige.”+