2 Kronieke 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het hulle die koning se seun uitgebring+ en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit en hom koning gemaak, en so het Joʹjada en sy seuns hom gesalf+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+
11 Toe het hulle die koning se seun uitgebring+ en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit en hom koning gemaak, en so het Joʹjada en sy seuns hom gesalf+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+