Levitikus 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “As ’n mens in die vel van sy vlees ’n uitslag of ’n roof+ of ’n vlek kry, en dit in die vel van sy vlees tot die plaag van melaatsheid+ ontwikkel, dan moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters, gebring word.+
2 “As ’n mens in die vel van sy vlees ’n uitslag of ’n roof+ of ’n vlek kry, en dit in die vel van sy vlees tot die plaag van melaatsheid+ ontwikkel, dan moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters, gebring word.+