10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop.
9 En julle moet kyk: as dit met die pad na sy gebied opgaan, na Bet-Semes,+ dan het hy ons hierdie groot kwaad aangedoen; maar so nie, dan sal ons weet dat dit nie sy hand was wat ons aangeraak het nie; ’n ongeluk+ het ons getref.”