Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hulle sê vir ’n boom: ‘Jy is my vader’,+ en vir ’n klip: ‘Jy het aan my geboorte gegee.’ Maar hulle het die agterkant van die nek na my toe gedraai en nie die gesig nie.+ En in die tyd van hulle rampspoed sal hulle sê: ‘Staan tog op en red ons!’+

  • Esegiël 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy my na die binneste voorhof van die huis van Jehovah+ gebring, en kyk! by die ingang van die tempel van Jehovah, tussen die portaal en die altaar,+ was daar ongeveer vyf-en-twintig manne+ met hulle rug na die tempel van Jehovah+ en hulle gesig na die ooste, en hulle het hulle na die ooste neergebuig, voor die son.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel