Josua 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En tien toegemete dele het Manasʹse toegeval, benewens die land Giʹlead en Basan, wat aan die oorkant van die Jordaan was;+ Josua 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die grens van Manasʹse was van Aser tot Migʹmetat,+ wat teenoor Sigem+ lê, en die grens het regs na die inwoners van En-Tappuʹag geloop. 2 Kronieke 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Net enkelinge+ uit Aser en Manasʹse en uit Seʹbulon het hulle verneder+ sodat hulle na Jerusalem gekom het.
5 En tien toegemete dele het Manasʹse toegeval, benewens die land Giʹlead en Basan, wat aan die oorkant van die Jordaan was;+
7 En die grens van Manasʹse was van Aser tot Migʹmetat,+ wat teenoor Sigem+ lê, en die grens het regs na die inwoners van En-Tappuʹag geloop.
11 Net enkelinge+ uit Aser en Manasʹse en uit Seʹbulon het hulle verneder+ sodat hulle na Jerusalem gekom het.