Numeri 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Al sou iemand van julle of van julle geslagte deur ’n siel onrein wees+ of op ’n ver reis wees, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei. Numeri 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In die tweede maand,+ op die veertiende dag, tussen die twee aande, moet hulle dit berei. Met ongesuurde koeke en bitter kruie moet hulle dit eet.+
10 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Al sou iemand van julle of van julle geslagte deur ’n siel onrein wees+ of op ’n ver reis wees, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei.
11 In die tweede maand,+ op die veertiende dag, tussen die twee aande, moet hulle dit berei. Met ongesuurde koeke en bitter kruie moet hulle dit eet.+