Psalm 76:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En sy plek van beskutting is in Salem+En sy woonplek in Sion.+ Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+