Deuteronomium 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+
12 “Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+