Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 In sy dae het farao Nego,+ die koning van Egipte, opgetrek na die koning van Assiʹrië by die Eufraatrivier,+ en koning Josiʹa het hom tegemoetgegaan;+ maar hy het hom by Megidʹdo+ doodgemaak+ net toe hy hom sien.

  • Spreuke 3:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Moenie sonder oorsaak met ’n mens rusie maak+ as hy jou geen kwaad aangedoen het nie.+

  • Spreuke 26:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Soos iemand wat ’n hond aan die ore gryp, is ’n verbyganger wat woedend word oor ’n rusie wat nie syne is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel