-
2 Kronieke 27:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 En hy het teen die koning van die kinders van Ammon+ oorlog gevoer en het uiteindelik die oorhand oor hulle gekry, sodat die kinders van Ammon hom in dié jaar honderd talente silwer en tienduisend kor+ koring+ en tienduisend kor gars+ gegee het. Dit het die kinders van Ammon hom betaal, ook in die tweede en die derde jaar.+
-