1 Konings 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar Jehovah het vir my vader Dawid gesê: ‘Omdat dit jou na aan die hart gelê het om ’n huis vir my naam te bou, het jy goed gedoen, omdat dit jou na aan die hart gelê het.+ 2 Korintiërs 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want as die bereidheid eerste daar is, is dit veral aanneemlik volgens wat ’n mens het,+ nie volgens wat ’n mens nie het nie.
18 Maar Jehovah het vir my vader Dawid gesê: ‘Omdat dit jou na aan die hart gelê het om ’n huis vir my naam te bou, het jy goed gedoen, omdat dit jou na aan die hart gelê het.+
12 Want as die bereidheid eerste daar is, is dit veral aanneemlik volgens wat ’n mens het,+ nie volgens wat ’n mens nie het nie.