17 En ek weet goed, o my God, dat u ’n ondersoeker van die hart is+ en dat u in opregtheid behae skep.+ Wat my betref, ek het in die opregtheid van my hart al hierdie dinge vrywillig gegee, en nou het ek dit geniet om te sien hoe u volk, wat hier aanwesig is, vrywillige gawes aan u gee.