24 en vuur het van Jehovah uitgegaan+ en die brandoffer en die stukke vet op die altaar begin verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle begin juig+ en op hulle gesig geval.
26 Toe het Dawid daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en gemeenskapsoffers gebring, en hy het Jehovah aangeroep,+ wat hom toe met vuur+ uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord het.