2 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+