1 Konings 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Uiteindelik het sy in Jerusalem aangekom met ’n baie indrukwekkende gevolg,+ kamele+ wat balsemolie+ en ’n baie groot hoeveelheid goud en edelstene dra; en sy het by Salomo gekom en met hom begin praat oor alles wat haar na aan die hart gelê het.+ Spreuke 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die geskenk is ’n steen wat guns verkry in die oë van die grootse besitter daarvan.+ Oral waarheen hy hom wend, behaal hy sukses.+
2 Uiteindelik het sy in Jerusalem aangekom met ’n baie indrukwekkende gevolg,+ kamele+ wat balsemolie+ en ’n baie groot hoeveelheid goud en edelstene dra; en sy het by Salomo gekom en met hom begin praat oor alles wat haar na aan die hart gelê het.+
8 Die geskenk is ’n steen wat guns verkry in die oë van die grootse besitter daarvan.+ Oral waarheen hy hom wend, behaal hy sukses.+