7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie.
19 En wie weet of hy wys of dwaas sal wees?+ Tog sal hy die beheer oorneem oor al my harde werk waaraan ek hard gewerk het en waarin ek wysheid getoon het onder die son.+ Ook dit is nietigheid.