Josua 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+ 1 Samuel 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+
28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+
26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+