29 Wat die res van die aangeleenthede van Salomo+ betref, die eerstes en die laastes, is dit nie opgeteken onder die woorde van die profeet Natan+ en in die profesie van Ahiʹa,+ die Siloniet,+ en in die verslag van die visioene van die siener Iddo+ oor Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat,+ nie?