Numeri 24:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe Biʹleam sy oë opslaan en Israel volgens sy stamme sien woon,+ het die gees van God op hom gekom.+ 2 Samuel 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die gees van Jehovah het deur my gespreek,+En sy woord was op my tong.+
2 Toe Biʹleam sy oë opslaan en Israel volgens sy stamme sien woon,+ het die gees van God op hom gekom.+