Eksodus 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Gevolglik het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk, ek het jou God gemaak vir Farao,+ en jou broer Aäron sal jou profeet word.+ Eksodus 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En wat jou betref, laat jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die midde van die kinders van Israel nader kom na jou toe, sodat hy my as priester kan dien:+ Aäron,+ Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.
7 Gevolglik het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk, ek het jou God gemaak vir Farao,+ en jou broer Aäron sal jou profeet word.+
28 “En wat jou betref, laat jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die midde van die kinders van Israel nader kom na jou toe, sodat hy my as priester kan dien:+ Aäron,+ Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.