-
Esra 8:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 En uit die Neʹtinim, wat Dawid en die vorste vir die diens van die Leviete gegee het, tweehonderd-en-twintig Neʹtinim, wat almal by name aangewys is.
-