Esra 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het koning Dariʹus ’n bevel uitgevaardig, en hulle het ondersoek ingestel in die argiefgebou+ van die skatte wat daar in Babilon gebêre word.
6 Toe het koning Dariʹus ’n bevel uitgevaardig, en hulle het ondersoek ingestel in die argiefgebou+ van die skatte wat daar in Babilon gebêre word.