2 En as die goddelose slae verdien,+ dan moet die regter hom uitgestrek laat lê en hom voor hom ’n aantal houe laat kry+ ooreenkomstig sy goddelose daad.
26 En wat elkeen betref wat nie ’n dader van die wet van jou God+ en die wet van die koning word nie, laat oordeel stiptelik aan hom voltrek word, hetsy die doodstraf+ of verbanning+ of ’n geldboete+ of gevangenisstraf.”