Eksodus 30:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+ 1 Kronieke 9:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En party van die seuns van die priesters was makers van die salfmengsel+ van balsemolie.
25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+