Deuteronomium 1:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jehovah julle God trek voor julle uit. Hy sal vir julle veg+ ooreenkomstig alles wat hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het+ Josua 23:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Net een man van julle sal duisend agternasit,+ want Jehovah julle God veg vir julle,+ net soos hy julle beloof het.+
30 Jehovah julle God trek voor julle uit. Hy sal vir julle veg+ ooreenkomstig alles wat hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het+
10 Net een man van julle sal duisend agternasit,+ want Jehovah julle God veg vir julle,+ net soos hy julle beloof het.+