2 En dit was die kinders van die regsgebied+ wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge+ wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, in ballingskap+ na Babilon weggevoer het en wat later na Jerusalem en Juda+ teruggekeer het,+ elkeen na sy eie stad;