17 En ek sal moet neerdaal+ en daar met jou moet praat;+ en ek sal van die gees+ wat op jou is, moet wegneem en dit op hulle moet plaas, en hulle sal jou moet help om die las van die volk te dra, sodat jy dit nie alleen hoef te dra nie.+
25 Toe het Jehovah in ’n wolk neergedaal+ en met hom gepraat+ en van die gees+ wat op hom was, weggeneem en dit op elkeen van die sewentig ouer manne geplaas. En toe die gees op hulle gaan rus, het hulle as profete opgetree; maar hulle het dit nie weer gedoen nie.+