11 En Jehovah het Jerubʹbaäl+ en Bedan en Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom verlos, sodat julle in veiligheid kon woon.+
27 En Jehovah het beloof om die naam van Israel nie onder die hemel uit te wis nie.+ Gevolglik het hy hulle deur die hand van Jeroʹbeam, die seun van Joas, gered.+