Eksodus 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Heilig vir my al die manlike eersgeborenes wat elke moederskoot open onder die kinders van Israel, onder mense en diere. Dit is myne.”+ Levitikus 27:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘Net die eersgeborene onder die diere, wat as die eersgeborene vir Jehovah gebore word,+ dit mag geen man heilig nie. Hetsy dit ’n bul of ’n skaap is, dit behoort aan Jehovah.+
2 “Heilig vir my al die manlike eersgeborenes wat elke moederskoot open onder die kinders van Israel, onder mense en diere. Dit is myne.”+
26 “‘Net die eersgeborene onder die diere, wat as die eersgeborene vir Jehovah gebore word,+ dit mag geen man heilig nie. Hetsy dit ’n bul of ’n skaap is, dit behoort aan Jehovah.+