Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Julle vrouens, julle kindertjies en julle vee sal in die land woon wat Moses julle aan hierdie kant van die Jordaan gegee het;+ maar julle sal in slagorde+ voor julle broers oortrek, al die dapper, sterk manne,+ en julle moet hulle help.

  • 1 Kronieke 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En dít was die hoofde van die huis van hulle voorvaders: Efer en Jisʹeï en Eʹliël en Asʹriël en Jeremia en Hodawʹja en Jagdiʹël, dapper, sterk manne, manne van naam, hoofde van die huis van hulle voorvaders.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel