Josua 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het die owerstes vir hulle gesê: “Laat hulle lewe en laat hulle houtkappers en waterdraers vir die hele vergadering word,+ net soos die owerstes hulle beloof het.”+ Esra 2:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Al die Neʹtinim+ en die kinders van die knegte van Salomo was driehonderd-twee-en-negentig.+
21 Toe het die owerstes vir hulle gesê: “Laat hulle lewe en laat hulle houtkappers en waterdraers vir die hele vergadering word,+ net soos die owerstes hulle beloof het.”+