Genesis 28:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Verder het hy dié plek Bet-El+ genoem; maar die stad se naam was vroeër eintlik Lus.+ Josua 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die grens het daarvandaan na Lus geloop,+ by die suidelike hang van Lus, dit wil sê Bet-El;+ en die grens het afgegaan na Aʹtarot-Adʹdar+ op die berg wat suid van Onder-Bet-Horon lê.+
13 En die grens het daarvandaan na Lus geloop,+ by die suidelike hang van Lus, dit wil sê Bet-El;+ en die grens het afgegaan na Aʹtarot-Adʹdar+ op die berg wat suid van Onder-Bet-Horon lê.+