2 Samuel 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dawid het nietemin die vesting Sion ingeneem,+ dit wil sê die Stad van Dawid.+ 2 Samuel 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is die Stad van Dawid genoem; en Dawid het rondom begin bou, van die Wal+ af en binnetoe.
9 En Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is die Stad van Dawid genoem; en Dawid het rondom begin bou, van die Wal+ af en binnetoe.