Ester 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En al die koning se knegte wat in die koning se poort+ was, het laag gebuig en hulle voor Haman neergewerp, want so het die koning aangaande hom beveel. Maar wat Morʹdegai betref, hy het nie laag gebuig of hom neergewerp nie.+
2 En al die koning se knegte wat in die koning se poort+ was, het laag gebuig en hulle voor Haman neergewerp, want so het die koning aangaande hom beveel. Maar wat Morʹdegai betref, hy het nie laag gebuig of hom neergewerp nie.+