Job 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword. Prediker 7:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die uiteinde van ’n saak is beter as sy begin.+ Iemand wat geduldig is, is beter as iemand wat hoogmoedig van gees is.+
3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword.
8 Die uiteinde van ’n saak is beter as sy begin.+ Iemand wat geduldig is, is beter as iemand wat hoogmoedig van gees is.+