Spreuke 17:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Selfs ’n dwaas sal, wanneer hy stilbly, as wys beskou word;+ iemand wat sy lippe sluit, as verstandig. Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
28 Selfs ’n dwaas sal, wanneer hy stilbly, as wys beskou word;+ iemand wat sy lippe sluit, as verstandig.
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+