1 Samuel 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+ Daniël 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 In daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak+
17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+