2 Samuel 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die gees van Jehovah het deur my gespreek,+En sy woord was op my tong.+ Jesaja 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Jehovah het verder vir my gesê: “Neem vir jou ’n groot tafel+ en skryf daarop met die stif van ’n sterflike mens: ‘Maherʹ-Salalʹ-Has-Bas.’ Jeremia 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Hoe kan julle sê: “Ons is wys, en die wet van Jehovah is by ons”?+ Waarlik, kyk, die valse stif+ van die sekretarisse het blote leuens voortgebring.
8 En Jehovah het verder vir my gesê: “Neem vir jou ’n groot tafel+ en skryf daarop met die stif van ’n sterflike mens: ‘Maherʹ-Salalʹ-Has-Bas.’
8 “‘Hoe kan julle sê: “Ons is wys, en die wet van Jehovah is by ons”?+ Waarlik, kyk, die valse stif+ van die sekretarisse het blote leuens voortgebring.