Esegiël 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En wanneer ek met jou praat, sal ek jou mond open, en jy moet vir hulle sê:+ ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’ Laat die een wat hoor, hoor,+ en laat die een wat dit nalaat, dit nalaat, want hulle is ’n opstandige huis.+
27 En wanneer ek met jou praat, sal ek jou mond open, en jy moet vir hulle sê:+ ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’ Laat die een wat hoor, hoor,+ en laat die een wat dit nalaat, dit nalaat, want hulle is ’n opstandige huis.+