Psalm 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En tog is u, o Jehovah, ’n skild rondom my,+My heerlikheid+ en die Een wat my hoof ophef.+ Jeremia 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Waarlik, die heuwels sowel as die rumoer op die berge+ is bedrog.+ Waarlik, in Jehovah ons God is die redding van Israel.+
23 Waarlik, die heuwels sowel as die rumoer op die berge+ is bedrog.+ Waarlik, in Jehovah ons God is die redding van Israel.+