Numeri 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 So het hulle, en alles wat aan hulle behoort het, lewend in Sjeool afgedaal, en die aarde het hulle bedek,+ sodat hulle uit die midde van die gemeente vergaan het.+ Psalm 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+
33 So het hulle, en alles wat aan hulle behoort het, lewend in Sjeool afgedaal, en die aarde het hulle bedek,+ sodat hulle uit die midde van die gemeente vergaan het.+
10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+