Matteus 27:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 het hulle hom wyn gemeng met gal+ gegee om te drink; maar nadat hy dit geproe het, het hy geweier om te drink.+ Markus 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hier het hulle hom wyn gemeng met bedwelmende mirre probeer gee,+ maar hy wou dit nie neem nie.+
34 het hulle hom wyn gemeng met gal+ gegee om te drink; maar nadat hy dit geproe het, het hy geweier om te drink.+